Golf Competition Results for 19 February - 22 February 2025
Woensdag, 19 February 2025: Leon Lombaard wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Cecil Galloway 33, Clive Bailey 29, Solly Wessels 28, Daan Victor 28, Johan Coetzee 22, Johan Kruger 13.

Vrydag, 21 February 2025: Edmund Halse wen die 9-putjies Enkel Stableford kompetisie met 20 punte, gevolg deur Jacobus Bothma 18, Pero Heyns 18, Koos Myburgh 18, Callie Lourens 17, George Hunt 17, Corrie Avenant 17, John Smith 16, Kenny Aitken 16, Sakkie vd Merwe 16.

Saterdag, 22 February 2025: Marietjie de Villiers wen die Enkel Stableford kompetisie met 40 punte, gevolg deur Gavin Flint 38, Rene Myburgh 36, Bev Swart 36, Deon Coetzee 35, Leon Lombaard 35, Peet Pretorius 34, Clive Bailey 34, Cecil Galloway 33, Stephen Brown 32.

Upcoming / Komende
Saterdag, 1 Maart: Kompetisie is 'n Enkel Stableford.
Die Baklei Liga speel Saterdag 1 Maart op TWK. Ons wens die span alle sterkte toe.
Vrydag, 7 Maart en Saterdag, 8 Maart 2025: Klubkampioenskappe en die formaat is Houespel.
Verjaarsdae: Kenny Aitken (1), Etienne Stroebel (1), Frank Wetterer (3), Deon Oosthuizen (5).