Golf Competition Results for 26 February - 1 March 2025
Woensdag, 26 February 2025: Marietjie de Villiers wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 40 punte, gevolg deur Bev Swart 36, Jacques Louw 35, John Wellman 33, Solly Wessels 33, Cobus Dippenaar 32, Leon Lombaard 29, Dirk van Dyk 28, Neil Harrison 28, Clive Bailey 28. Naaste aan die pen op no.8 was Jacques Louw. Die komitee en lede bedank Richard Luke van Richies Rentals Car Hire wie die prys geborg het.

Vrydag, 28 February 2025: Neil Harrison wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie mt 21 punte, gevolg deur Callie Lourens 21, Sakkie vd Merwe 20, Jacques Louw 20, George Hunt 20, Pieter Uys 17, Kenny Aitken 17, Rene Myburgh 17, Deon Momberg 17, Pietie Dry 17.

GolfRSA Race to the R & A 9 Hole Challenge at Royal Portrush 2025: Sakkie van der Merwe het eerste gekom met 278, en Koos Myburgh tweede met 277.

Saterdag, 1 Maart 2025: Johan Coetzee wen die Houespel kompetisie met 66 net, gevolg deur Daniel vd Merwe 69, Daan Victor 79, Francois vd Merwe 72, Solly Wessels 73, Stephen Brown 75, Athol Kent 76, Rene Myburgh 76, Clive Bailey 76, Gavin Flint 77. Naaste aan die pen op no.2 was Leon Lombaard.

Die Baklei Liga het op Theewaterkloof gespeel en het gelykop gespeel met Gansbaai 1.5 en TWK 1.5.
Upcoming / Komende
Volgende naweek 7 en 8 Maart 2025: Die Vrydag (7 Mrt) en Saterdag (8 Mrt) word die Klubkampioenskappe gespeel, en die formaat is Houespel. Ons wens al ons deelnemers 'n genotvolle en suksesvolle toernooi toe!
Verjaarsdae: Hugo Groenewald 8, Kobus Booysens 9, Martiens du Plessis 10, Hannes Cloete 11, Anton Jordaan 11.