Golf Competition Results for 30 April - 3 May 2025
Woensdag, 30 April 2025: Leon Lombaard wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Daan Victor 38, Anton Jordaan 37, Stephen Brown 35, Jacques Louw 33, Cobus Dippenaar 33, Solly Wessels 33, Johan Coetzee 32, Callie Lourens 30, Marietjie de Villiers 27.
Vrydag, 2 Mei 2025: Uitslag is onder arbitrasie.
Saterdag, 3 Mei 2025: Solly Wessels wen die Houspel kompetisie met 69 net, gevolg deur Joe Cesare 71, Clive Bailey 72, Dirk van Dyk 74, Wally van Coller 77, Neil Harrison 78, Rene Myburgh 78, Charlie Bent 79, Berty Sassman 79, Hugo Groenewald 79. Naaste aan die pen op no.11: Berty Sassman (geel bof) en Charlie Bent (rooi bof). Elmar Venter teken 'n Spog Twee aan op putjie no.2.

Vrydag, 2 Mei 2025 was Liga dag vir Gansbaai Gholfklub:
Gansbaai Brodie Ligaspan wen vir Hermanus 4/2. Die span was Willem Germishuys, Pieter Loubser (Kapt.), Francois vd Merwe, Corrie Avenant, Andre Hage, Melvin Tobias.

Gansbaai Bakleiliga speel gelyk met 1.5 elk op Bonnievale. Die span was: Bertie Laubscher, Rene Lambrecht, Jacques Louw, Bev Swart (Kapt), Gavin Flint, Nico Jones.

Ons wens albei hierdie spanne geluk - mooi gedaan!
Upcoming / Komende
Saterdag, 10 Mei 2025: Kompetisie is 'n Enkel Stableford.
Saterdag, 17 Mei 2025: Energy Fund Fundraising Gholfdag en die formaat is 'n 2Ball American Scramble.
Verjaarsdae: Chris Steyn 9, Melvin Tobias 9, Johan Pieterse 11, Faan Havenga 14.