Golf Competition Results for 15 - 17 January 2026
Woensdag, 15 Jan.: John Wellman wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 39 punte, gevolg deur Hugo Groenewald 33. Dawie Viljoen 33, Clive Bailey 33, Rene Myburgh 33, Marietjie de Villiers 32, Joe Cesare 32, Johan Coetzee 32, Neil Harrison 31. Naaste aan die Pen No.11 (Geel): Andre Hage, Bertie Lauscher (Rooi). Spog Twee op no.15: Joe Cesare. Arend No.16: JP Laubscher.
Vrydag, 16 Jan.: Pero Heyns wen die 9-putjies Enkel Stableford met 20 punte, gevolg deur Sakkie v d Merwe 18, Elmar Venter 17, Callie Lourens 17, Koos Myburgh 17, Owen Huxham 17, Andre Hage 16, Corrie Avenant 15, Johan du Preez 15, Jacques Louw 15.

Saterdag, 17 Jan.: Clive Bailey wen die Enkel Stableford kompetisie met 42 punte, gevolg deur Stephen Brown 42, Joe Cesare 39, Cobus Dippenaar 36, Hugo Groenewald 35, Francois vd Merwe 35, Daniel vd Merwe 34, Gavin Flint 33, S Jackson 32, Jacques Louw 31. Naaste aan pen no.17: Daniel vd Merwe (Geel). Spog Twee No.15: Clive Bailey en Daniel vd Merwe 17.

Volgende Saterdag: 24 Januarie se kompetisie is ‘n Houespel. Die Gansbaai Liga 1 (wat speel vir Valleie in die Brodie Liga. Andre Hage is die kaptein van Gansbaai Valleie Span, en Pieter Louber is die kaptein van die Gansbaai Liga 2 span) speel teen mekaar vir ‘n oefen rondte.
Verjaarsdae: Gunicka Greenwood (21), Rodney Smith (28).








