Golf Competition Results for 25 - 28 Feb 2026
Woensdag, 25 Feb.: Cecil Galloway wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 38 punte, gevolg deur Cobus Dippenaar 35, Marietjie de Villiers 34, Leon Lombaard 31, John Wellman 29, Clive Bailey 28, Johan Coetzee 27, Marie Fourie 27, Bev Swart 27. Naaste aan die pen no.2: Clive Bailey (rooi bof).

Vrydag, 27 Feb.: Owen Huxham wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 23 punte, gevolg deur Koos Myburgh 19, Pero Heyns 19, Leon le Grange 17, Sakkie v d Merwe 17, Jacobus Bothma 16, Deon Momberg 14, John Smith 14.

Saterdag, 28 Feb.: Dit was die jaarlikse Klubkampioenskappe en die Klubkampioen vir 2026 is Francois vd Merwe met 164 bruto. Veels geluk! Uitslag van die Kampioenskappe is soos volg:
A Afd: Francois vd Merwe 164, Peet Pretorius 171, Melvin Tobias 171.
B Afd.: Cobus Dippenaar 171, Hugo Groenewald 177, Johan du Preez 177.
C Afd.: Johan Coetzee 186, Clive Bailey 196, Faan Havenga 199.
Cobus Dippenaar wen ook die beste net vir die dag met 143 net.

Saterdag, 7 Maart: Kompetisie is ‘n Houespel
Liga: Die Liga 1 span speel Saterdag teen Caledon op Caledon Gholfklub. Die Bakleiliga speel Saterdag op Bredasdorp teen Swellendam. Ons wen albei ligaspanne die beste toe.
Vrydag, 6 Maart is weer steakaand.










