Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026
Woensdag, 9 Sept.: Theunis van Schoor wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 43 punte, gevolg deur Rene Myburgh 39, Barry Fourie 36, Hugo Groenewald 35, Peet Pretorius 34, Marietjie de Villiers 34, Dirk van Dyk 34, Clive Bailey 32, Johan Coetzee 32, Marie Fourie 31. Naaste aan die pen: Nr 15, (rooi) Clive Bailey. Spog Twee’s: Johan Coetzee Nr.8, Clive Bailey Nr 11.

Vrydag, 11 Sept.: Callie Lourens wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 20 punte, gevolg deur Jacques Louw 17, Jacobus Bothma 14, Sakkie v d Merwe 10.

Saterdag, 12 Sept.: Marietjie de Villiers wen die Enkel Stableford kompetisie met 41 punte, gevolg deur Clive Bailey 38, Johan Coetzee 37, Anton Jordaan 36, Jacques Louw 34, Bev Swart 34, Rene Myburgh 33, Leon Lombaard 33, Theunis van Schoor 32, Cecil Galloway 20. Spog Twee: Bev Swart Nr.11.

Saterdag, 19 Sept.: Kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.
Verjaarsdae: Edmund Halse (19), Jaco Nel (23)
Beeskraal Ope Gholfdag is op Saterdag, 3 Oktober 2026. Kom en geniet die Borgdag met alle Tollies (28-50jr), Bulle (51-69), Osse (70-90) en Koeitjies (20-90). Besprekings is noodsaaklik: 082 691 5148.
Steakaand: 3 Oktober na die kompetsie, en bespreek ook vroegtydig.










