Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Woensdag, 23: Johan Coetzee wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 42, punte gevolg deur Cobus Dippenaar 42, Theunis van Schoor 42, Hugo Groenewald 36, Leon Lombaard 36, Philip Taylor 36, Jacques Louw 35, Peet Pretorius 35, Rene Myburgh 32, Johan Pieterse 30. Spog Twee’s: Johan Coetzee (2), Hugo Groenewald (17). Johan Coetzee wen die Boerpotputjies (2, 15 en 17).

Vrydag, 25: Sakkie v d Merwe wen die 9-putjie Enkel Stableford-kompetisie met 22 punte, gevolg deur Koos Myburgh 21, Owen Huxham 19, Jacobus Bothma 17, Lionel Kemm 16, Callie Lourens 16, F Loots 15, Pietie Uys 15, Pieter Loubser 14, Jacques Louw 14.

Saterdag, 26: Peet Pretorius/Leon Lombaard wen die Gekombineerde Houespel Kompetisie met 138 net, gevolg deur Jacques Louw/Rene Myburgh 144, Pieter Loubser/T Joubert 148, Hendry van Appeldoorn/Gavin Flint 148, Cobus Dippenaar/Hugo Groenewald 150, Malcolm Bury/Tiaan Muller 153, Pieter Smal/Tiaan Muller 153,Stephen Jackson/Neil Harrison 154. Spog Twee’s: Neil Harrison: (11).Naaste aan die pen (geel) Pieter Loubser.

Saterdag, 3 Oktober: Dit is die Beeskraal Ope borgdag, en die formaat is ‘n Enkel Stableford.
Verjaarsdae: Barry Fourie (1), Gabriel Theron (2), Lana Dorrofield (2), Nico Jones (5), Leon Minnie (8).









