Golf Competition Results for 21 September 2022 - 8 October / Gholfkompetisie-Uitslae vir 21 September - 8 Oktober 2022
Woensdag, 21 September 2022: Dawie Viljoen wen die Sloegterskompetisie met 40 punte, gevolg deur Bev Swart 37, Johan Coetzee 37, Cobus Dippenaar 37, Daan Victor 36, Marietjie de Villiers 36, Gina Esterhuizen 36, Joe Cesare 34, Johan Pieterse 32, Peet Pretorius 32. Bev Swart wen die naaste aan pen op no.8 (geel bof). Marietjie de Villiers teken ‘n Spog Twee aan op putjie no.11.
Vrydag, 23 September 2022: Sakkie vd Merwe wen die 9-putjie Sundowner Enkel Stableford kompetisie met 19 punte, gevolg deur Jacobus Bothma 17, Pieter Uys 16, Johan Paulsen 15, George Hunt 15, Pietie Dry 14, Pero Heyns 11, Owen Huxham 11, Andre Gouws 9, Deon Momberg 4.
Saterdag, 24 September 2022: Die Kaptein-en-Onderkapteinspanne het mekaar die stryd aangesê, en die formaat was ‘n Enkel Stableford. Die Kapteinspan wen met 376 punte teenoor Onderkapteinspan se 294 punte. Die wenners in die twee afdelings is soos volg: Kapteinspan: Malcolm Bury 41, Joe Cesare 36, Daan Victor 34, Marietjie de Villiers 34, Wally van Coller 33, Johan Coetzee 33, Pieter de Wet 33, Bev Swart 30, John Pfister 29.
Onderkapteinspan: Will Smit 38, Stephen Brown 34, Clive Bailey 30, Hugo Groenewald 29, Solly Wessels 27, Nico Latsky 27, Gustav Rabe 25, Neil Harrison 23.
Sondag, 25 September 2022: Hannes Linde wen die 9-putjie Enkel Stableford met 20 punte, gevolg deur Charlie Bent 19, Andre Hage 17, Malcolm Bury 16, Marietjie de Villiers 16, Owen Huxham 15, Lionel Kemm 15, Deon Momberg 15, Rene Lambrecht 13, Andrew Dalgleish 13.
Upcoming / Komende
Saterdag, 1 Oktober 2022: Kompetisie is ‘n Houespel.
Saterdag, 8 Oktober 2022: Die Beeskraal Ope word geborg deur FCS Distributors (Bev en Francis Swart). Dit word in ouderdomsgroepe gespeel soos volg: Tollies 20-50, Bulle 51-69, Osse – 70-90, Koeitjies – 20-90. Kom skryf vroegtydig in, daar is pragtige pryse vir elke afdeling, asook ‘n natgat.
Birthdays / Verjaarsdae
October / Oktober: Barry Fourie 1, Will Vonier 1, Tjaart Kleu 1, Gabriel Theron 2, Irm Vonier 3, Nico Jones 5, Marietjie Visser 6.