Golf Competition Results for 28 September - 2 October 2022 / Gholfkompetisie-Uitslae vir 28 September - 2 Oktober 2022
Woensdag, 28 September 2022: Bev Swart wen die Sloegterskompetisie met 41 punte, gevolg deur Marietjie de Villiers 40, Daan Victor 39, Gina Esterhuizen 37, Dawie Viljoen 36, John Wellman 36, Leon Lombaard 36, Wally van Coller 34, Cobus Dippenaar 33, Fanus Walters 33. Alex Mostert teken ‘n Spog Twee aan op putjie no.2.
Vrydag, 30 September 2022: Koos Myburgh wen die Sundowner 9-putjie Enkel Stableford met 16 punte, gevolg deur Senekal Dreyer 15, George Hunt 15, Pero Heyns 12, Pietie Dry 12, Sakkie vd Merwe 12, Jacobus Bothma 10, Deon Momberg 10, Andre Gouws 10.
Saterdag, 1 Oktober 2022: Wally van Coller wen die Houespel kompetisie met 70 net, gevolg deur Joe Cesare 71, Bev Swart 71, Francoic vd Merwe 73, Hugo Groenewald 74, El Matthee 74, Dirk van Dyk 76, Bertie Laubscher 77, Daan Victor 78, Johan Coetzee 78. Francois vd Merwe was naaste aan die pen op no.15 (geel bof). Spog Twee’s word aangeteken deur Francois vd Merwe (17), Neil Harrison (2), Hugo Groenewald (2)
Sondag, 2 Oktober 2022: Die kompetisie was ‘n Gekombineerde Houespel met ‘n Gholfer en Nie-Gholfer (wat die setwerk moes doen), en daar het 62 spelers deelgeneem. Dit was ‘n groot sukses en almal het lekker saam gebraai na die wedstryd. Die wenners was Pieter & Rone Loubser met 43 net, gevolg deur Quinton & Sonja Joubert 44, Leon Diedericks & Gerty Kargg 45, Daniel & Jorine vd Merwe 45, Francois & Elizna vd Merwe 45, Andre & Juanita Hage 45, Marius & Karla Greeff 45, Bev & Francis Swart 46, Cedric & Ina Whittal 47, Hannes Linde & Adele 47. Naaste aan die pen op no.11 was Pieter Loubser. Naaste aan die pen op no.18 was Rene Terblanche. Die langste set op no.18 was Sakkie vd Merwe. Langste dag (Most Golf) was Wouter Mentz met 56 net.
Upcoming / Komende
Saterdag, 8 Oktober 2022: Die Beeskraal Ope en die formaat is ‘n Enkel Stableford.
Birthdays / Verjaarsdae
Hannes vd Linde 13, Christo Spanellis 15, Cobus Dippenaar 16, Stephen Brown 16.