
Vadersdag Wegneemetes - 19 Junie 2026
Laerskool Gansbaai Laerskool Gansbaai bied weer heerlike Vadersdag wegneemetes aan op 19 Junie 2026.
Op Maandag, 18 Mei 2026, sal briefies met bestellings uitgedeel word aan leerders.
Gansie-ouers: Bestel asseblief op die afskeurstrokie wat saam met die brief uitgedeel word.
Gansbaai gemeenskapslede: Bestellings kan per e-pos gestuur word.
Moenie hierdie lekker bederf vir Pa misloop nie!









