Specials
Select a category
Eksklusiewe Begrafnis Pakket
- Town: Gansbaai
- Starts: February 08, 2019
- Expires: June 08, 2019
- By: Nashca Funerals Gansbaai
- Category: Business
Eksklusiewe begrafnis pakket vir persone tussen ouderdomsgroep 14 en 64 jaar kwalifiseer vir genoemde pakket.
Enkel of Familie:
- Volledige begrafnis- of verassingsdiens
- Maandelikse premie - R45
- Geen inskrywingsfooie nie
- 3 Maande wagtydperk
- U is welkom om enige van ons kantore te besoek vir enige navrae.
- By Nashca Begrafnisdienste is u spesiaal en u behoeftes uniek.
- Nashca Begrafnisdienste is daar om na elkeen se behoeftes om te sien, op n persoonlike en professionele wyse.
"Diens met deernos"
- Dit is Nashca Begrafnisdienste se strewe om die beste te wees in wat ons doen.
- Nascha is n familie besigheid wat omsien na die behoeftes van u as n familie.
Terme en voorwaardes geld.
Kontak on gerus!