Plaasuitreikgroep

Plaasuitreikgroep

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Die Plaasuitreikgroep wat hulle beywer om die Evangelie van Jesus Christus na plaaswerkers in die Baarskeerdersbos omgewing te neem, het wonderlike ondersteuning van die Kerkraadslede van die Baarskeerdersbosstreek van die NG-gemeente, Gansbaai gekry,” vertel Johan van Dyk.

Hy sê die gebruik van die Gemeenskapsaal op Baarskeerdersbos is uit eie fondse bewerkstellig om dit moontlik te maak dat Evangelie-dienste vir plaaswerkers nou elke 1ste en 3de Sondag van die maand om 09:30 daar kan plaasvind. “Hierdie dienste is gelyklopend met dienste in die NG Kerkgebou en die eerste diens vind reeds op Sondag, 20 Oktober 2013 om 09:30 plaas. “Die Uitreikgroep spreek graag hul opregte dank en waardering uit teenoor hierdie kerkraadslede en die lede van die Gansbaai Munisipaliteit wat hierdie aksie moontlik gemaak het,” sê Johan. “Die groep wil graag hiermee beklemtoon dat die dienste nie net vir plaaswerkers is nie, maar dat almal in die omgewing daar welkom is om dit by te woon.”

Hardus Botha

Plaasuitreikgroep

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles