Blog

OK Trolley Run

OK Trolley Run

Laerskool Gansbaai

OK Trolley Run 

'n Hartlike en groot dankie aan Mnr Chris van Rensburg van OK Foods Gansbaai vir hul vennootskap om die jaarlikse OK Foods Trolley Run aan te bied. Op Saterdag, 6 Mei 2023, het Hanecke Loubser (Lootjielys: Leah Loubser), as die gelukkige wenner, met 'n trollie vol gratis produkte uitgestap!

Dankie ook aan die volgende instansies wat ons ondersteun het met geskenkbewyse as pryse vir gelukkige trekkings. Hulle is:

2de prys: Majestic Cruising - Rachel Valentine (Lootjielys: Beonay Valentine)

3de prys: Panorama Wedding Venue, Franskraal vir 4 persone se naweekverblyf - Joanne Jassiem (Lootjielys: Melanie van Wyk)

4de prys: Visions Style 'n Chic - Lourens Augustyn (Lootjielys: Sonika Brand)

5de prys: The Beauty Clinic - Bonita Swart (Lootjielys: Eon Swart)

'n Snoepiegeskenkbewys is as spesiale prys toegeken aan leerders wat die meeste geld met hul vol lootjielyste ingesamel het. Dankie en geluk aan die volgende manne:

1ste - Hanro Coetzer; 2de - Eon Swart; 3de - Francois Otto

Die wenklas, vir die klas wat die meeste geld ingesamel het, is Graad 3.1 - hulle ontvang 'n gratis fotosessie vanaf Captured Photography (Sonja Walker). 

Baie geluk, Graad 3.1's!

'n Spesiale woord van dank aan elke ouer, familielid of vriend van Laerskool Gansbaai vir die wonderlike ondersteuning wat ons met hierdie fondsinsameling ervaar het. Elke persoon wat 'n bydrae gelewer het, help Laerskool Gansbaai om sy doelwit te bereik - die optimale leer en ontwikkeling van elke leerder in ons skool!

NOGMAALS DANKIE!

OK Trolley Run

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

BARC March 2026 Newsletter

BARC March 2026 Newsletter

Check out our latest newsletter!

BARC Animal Welfare
Celebrating All Things Furry on the 7th of April 2026

Celebrating All Things Furry on the 7th of April 2026

Join us for a fun event supporting BARC animal welfare.

BARC Animal Welfare
Celebrate Easter at Gansbaai Vismark!

Celebrate Easter at Gansbaai Vismark!

Fresh seafood fun this weekend

Gansbaai Vismark
Easter Weekend Events in the Overstrand

Easter Weekend Events in the Overstrand

Easter Weekend Events in the Overstand!

Gansbaai Tourism
The Investment That Changes Everything

The Investment That Changes Everything

Invest in yourself, unlock everything

Developing Young Talent on Gansbaai’s New Artificial Turf

Developing Young Talent on Gansbaai’s New Artificial Turf

Grootbos Foundation hockey programme in Gansbaai develops players of all ages, from creche activities to senior training

Grootbos Foundation
See All Articles