Golf Competition Results for 3 - 6 September 2025
Woensdag, 3 Sept.: Solly Wessels wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 40 punte, gevolg deur Johan Coetzee 38, Leon Lombaard 38, Rene Myburgh 37, Joe Cesare 35, Marie Fourie 35, Nico Jones 34, Bev Swart 34, Jacques Louw 33, Marietjie de Villiers 33.
Vrydag, 5 Sept.: Pero Heyns wen die 9putjie Enkel Stableford met 21 punte gevolg deur Pieter Uys 18, Willem Germishuys 18, JP Laubscher 18, Barbara Halse 18, Pieter Loubser 17, Koos Myburgh 17, Sakkie vd Merwe 16, Edmund Halse 16, John Smith 16.
Saterdag, 6 Sept.: Clive Bailey wen die Houespel kompetisie met 69 net, gevolg deur Charlie Bent 74, Solly Wessels 75, Stephen Brown 77, Pieter Kruger 78, Joe Cesare 79, Johan Coetzee 80, Rene Myburgh 80, Jacques Louw 80, Leon Lombaard 81.



Saterdag, 13 Sept.: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Verjaarsdae: Adriaan Kloppers (14), Johan du Preez (14), Willem Germishuys (15).
In Memorium: Op 3 Sept 2025 het ons nog ‘n Erelid verloor – Jan ”Links” le Roux wie een van die stigters van Gansbaai Gholfklub was. Hy was ‘n Komiteelid in 1998, en was die eerste persoon wat ‘n gholfkarretjie gekoop het sodat hy genoeg gholf kan speel. Jan was vir baie jare die Baanopsigter, en bekend vir sy vriendelike persoonlikheid met lede en baanpersoneel. Rus in Vrede, Jan Links.










