Golf Competition Results for 17 - 20 September 2025
Woensdag, 17 Sept. 2025: Johan Coetzee wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 36 punte, gevolg deur Clive Bailey 35, Solly Wessels 34, Marie Fourie 33, Peet Pretorius 33, Dawie Viljoen 33, Bev Swart 33, Philip Taylor 32, Berty Sassman 31, Barry Fourie 31.

Vrydag, 19 Sept. 2025: John Smith wen die 9-putjie Enkel Stableford met 20 punte, gevolg deur Owen Huxham 20, Sakkie vd Merwe 20, Andre Hage 19, Corrie Avenant 17, Koos Myburgh 17, Deon Momberg 15, Pietie Dry 14, Faan Havenga 13, Callie Lourens 12.

Saterdag 20 Sept. 2025: Solly Wessels wen die Enkel Stableford kompetisie met 35 punte, gevolg deur Stephen Brown 34, Clive Bailey 33, Barry Fourie 32, Marie Fourie 30, Rene Myburgh 30, Cecil Galloway 30, Johan Coetzee 30, Hugo Groenewald 29, Cobus Dippenaar 29. Naaste aan die pen op no.15: Pieter Kruger (geel bof) en Rene Myburgh (rooi bof). Spog Twee: Rene Myburgh op no.15.
Saterdag, 27 Sept. 2025: Kompetisie is ‘n 4BBB Stableford - Preferred Drive. Dit is ‘n spesiale Memorium Gholfdag vir Daan Victor. Die pryse word geborg.
Verjaarsdae: Edmund Halse 19, Deon Coetzee 24, Dawie Viljoen 26, Awie vd Merwe 28.










