MINI-KRIEKET
Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 18 Oktober, ’n heerlike dag van Mini-Krieket by Laerskool Overberg in Caledon gehad!
Ons jong spelers het uitstekende sportmanskap getoon en die dag terdeë geniet.
Baie dankie aan al die deelnemende skole en aan die Ovies vir die puik reëlings en ’n wonderlike dag vol sportpret!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More