Golf Competition Results for 5 - 8 November 2025
Woensdag, 5 Nov.: Leon Lombaard wen die Sloegters Enkel Stableford kompetisie met 39 punte, gevolg deur Solly Wessels 37, Berty Sassman 36, Joe Cesare 33, Johan Pieterse 31, Jacques Louw 30, Bev Swart 29, Marietjie de Villiers 29, Theuns van Schoor 29, Rene Myburgh 28. Solly Wessels wen die Boerpotputjies op no. 6, 12 en 18. Berty Sassman was naaste aan die pen op no.17 en teken ook ‘n Spog Twee aan.

Vrydag, 7 Nov.: Johan du Preez wen die 9-putjie Enkel Stableford met 16 punte, gevolg deur Corrie Avenant 16, Pieter Uys 15, Sakkie vd Merwe 14, Deon Momberg 14, Marietjie de Villiers 14, Jacques Louw 13, Owen Huxham 12, Jacobus Bothma 10, Callie Lourens 9.

Saterdag, 8 Nov.: Hendry van Appeldoorn wen die Enkel Stableford Greenkeeper’s Revenge Gholfdag met 30 punte, gevolg deur Monica Theron 29, Solly Wessels 29, Dirk van Dyk 28, Leon Lombaard 27, S Jackson 26, Deon Momberg 26, Jacques Louw 24, Bev Swart 23, Clive Bailey 23. Spog Twee op no.11: Leon Lombaard.

Saterdag, 15 Nov. se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford. Die Brodie Liga vs Baklei Liga spanne.
Verjaarsdae: Hagan Loxton (14), Marie Fourie (15), Susanne Laschet (16), El Matthee (19).










