TROLLEY RUN 2026
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits en binne net een minuut twee trollies gevul met kruideniersware ter waarde van ongeveer R3 000!
Soos elke jaar was dit opwindend, vinnig en propvol pret!
’n Groot dankie aan OK Foods Gansbaai wat hierdie besondere en lekker geleentheid jaar ná jaar moontlik maak.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More