Dagboek 17 Junie tot 22 Junie 2014

Woensdag 18 Junie

18:00 Gemeentebiduur by Herberg aan See

Donderdag 19 Junie

16:00 Kooroefening

Vrydag 20 Junie

09:00 to 12:00 Markdag

Sondag 22 Junie

09:30 Erediens Gansbaai kerk,  prediker ds Stoney Coetzee

09:30 Gesinsdiens in saal, prediker Dr Bobo van Zyl

09:30 Erediens Pearly Beach,  prediker ds Dirk van Dyk