Dagboek 4 Augustus tot 10 Augustus

Woensdag 6 Augustus

09:00 Bybelskool

18:00 Gemeentebiduur, Herberg aan See

Donderdag 7 Augustus

15:00 Sustersbiduur, Herberg aan See

16:00 Koooroefening

Vrydag 8 Augustus

09:00 - 12:00 Markdag

Sondag 10 Augustus

09:30 Erediens Gansbaai  kerk. Prediker Dr Bobo van Zyl

09:30 Gesinsdiens in Saal. Prediker Ds Willie Kotze

09:30 Erediens Pearly Beach. Prediker Ds Dirk van Dyk

16 Augustus

Vrouediens funksie

Kom geniet n heerlike damesoggend met die gospelsangeres, Lizette Janse van Rensburg, en n driegang maal om 10:00 te Pretoriussaal. Kaartjies teen R100.00 per persoon beskikbaar by kerkkantoor of skakel Elcine Hulme 0283880814 of 0825641959. Fondse ten bate van die  nG Kerk Vrouediens