Vrydag 15 Augustus
09:00 - 12:00 Markdag
Saterdag 16 Augustus
10:00 Vrouediens oggend met Lizette Janse van Rensburg
Sondag 17 Augustus
09:30 Nagmaal Gansbaai Kerk. Prediker Ds Willie Kotze
09:30 Nagmaal(Gesinsdiens) in Saal. Prediker Dr Bobo van Zyl
09:30 Nagmaal Baardskeerdersbos. Prediker Ds Dirk van Dyk
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More