Seestrome 2014 : Kersmark 2014 is hier

Seestrome 2014 : Kersmark 2014 is hier

NG Kerk Gansbaai

Thys en Linda Cilliers en die organiseerders ervaar vlinders op hul maag, want Kersmark 2014 is nou om die draai. Daar word met groot afwagting uitgesien na wanneer die uitstallers hul harde werk van die afgelope jaar sal kom uitstal.

Die deure open op Woensdag 10-12-2014 om 09:00 en sluit daagliks om 18:00. Die mark duur tot 23 Desember en die deure sluit daardie dag om 14:00 vir die kopers. Die Kersmark is ‘n deur-die-jaar-projek. Elke jaar vanaf November plaas lidmate hul name op die diensbeurtlys om te help met toe-sighouding (rondbeweeg, gavryheid te betoon en staanwerk) en pakkies by die kasregisters te pak (sittende werk). Elke dag word 50 manwerk-skofte benodig. Lidmate wat waar moontlik diens-beurte kan neem word gevra om asb. te kom help.

Die lekker is dat ‘n geleentheid vir saamkuier in die feestyd ge-skep word! Gemeentelede en al hul besoekers word uitgenooi om hierdie jaar se Kersinkopies by ons Kersmark te kom doen. Behalwe vir die twee welwillendheidstafels (Herberg-aan-See en Silwerjare), gaan die wins na Gansbaai-gemeente. Laat ons elkeen dan ook voorbidding doen dat hierdie projek tot uit-breiding van God se koninkryk sal wees.   

Seestrome 2014 : Kersmark 2014 is hier

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles