Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

NG Kerk Gansbaai

Die feesnaweek is hier! Vanoggend het die vrydagmark al "gees gevang" vir die res van die naweek. Heelwat persone het hulle uitgedos in klere van die 70jare. Dit is om aan te sluit by die 70jaar van die kerk. 

Vanaand hou ons konsert. 

Môre is dit speletjies en n lekker bring en braai.

Sondag is dit die fees erediens in die kerk en 19:00 die jaarlikse Kerssangdiens. Die naweek word afgesluit met n gesellige saamkuier in die saal.

Kom kyk gerus na die foto uitstalling in die saal, van toeka tot nou.

Dankie aan almal wat saamgewerk het om die naweek te verwesenlik?

Feesnaweek - Gemeente 70 jaar

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles