Golf Day hosted by De Kleine Gansies (12 Sept 2015)

De Kleine Gansies bied aan ‘n 4 span (4 ball, better ball) gholf kompetisie vol verassings op 12 September.

Die spel bestaan uit 18 putjies.  

Vir die senuwees wat knaag sal daar  ‘n “warmgat”  sommer by die afslaan wees.  

Op die baan staan ons gansie mammas reg met ‘n “hapgat” en ook ‘n “natgat” alles ingesluit by die inskrywingsfooi.

Prys R175 per persoon 

Course-Map
Golf064
Golf051
Golf050