Gemeente ete : Sondag 19 Julie 2015

Kom kuier weer saam by ons ete..

Datum: 19 Julie 2015
Tyd: 11:30 vir 12:00
Volwassenes: R70.00
Kinders: R50.00

SPYSKAART

Vrugtesap

Voorgereg: Broodtafel
Hoofgereg: Hoenderpastei, vleisbord, aartappelgereg, pampoentert, groenbone
Nagereg: Gebakte lemoenpoeding met vla

U is welkom om u eie wyn saam te bring.

Wegneemetes besikbaar direk na erediens.

Kaartjies beskikbaar by u diaken of die kerkkantoor

Gemeente Ete 2014
Gemeente Ete 2014
Gemeente Ete 2014
Gemeente Ete 2014