Die leemte wat in die gemeente ontstaan het met die aftrede van Dr. Bobo van Zyl in Oktober 2015 is gevul.
Dr Lisel Joubert van Franskraal het die beroep aanvaar as "nuwe" predikant vir die gemeente. Dr Lisel word op 8 April amptelik in die gemeente ontvang en sal op 10 April haar intreepreek lewer.
Ons bid haar voorspeod en seën op haar werk toe.
Nuwe predikant
21 March 2016
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...











