Ontvangs: Dr. Lisel Joubert

Ontvangs: Dr. Lisel Joubert

NG Kerk Gansbaai

Die ontvangs en bevestiging van Dr Lisel Joubert vind op Vrydag 8 April 2016 in die NG Kerk Gansbaai plaas. Die verigtinge begin om 19:00 met 'n diens in die kerk. Die boodskap word deur Prof. Julie Claassens(US) gelewer.

Die gemeente word uitgenooi na hierdie spesiale geleentheid. Verversings word na afloop van die verigtinge in die kerk in die Pretoriussaal bedien.

Sondag 10 April 2016 om 09:00 lewer Dr.Lisel Joubert haar intreepreek. Daar sal geen dienste in die Saal of op Pearly Beach wees nie.

Ons bid Dr. Lisel Joubert Gods rykste seën toe met haar bediening in die NG Kerk gemeente Gansbaai

Ontvangs: Dr. Lisel Joubert

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles