In 2017 word daar wêreldwyd verskeie konferensies, feesvieringe en geleenthede gehou om die 500 jaar van die Reformasie te vier. Die feesvieringe herdenk die dag wat Martin Luther op 31 Oktober 1517 die 95 stellings teen die kerkdeur in Wittenberg vasgespyker het (alhoewel baie geleerdes erken hy het miskien eerder net ‘n brief geskryf) en ‘n kettingreaksie van hervorming en verandering teweeg gebring het. As ‘n Nederduitse Gereformeerde gemeente is ons wortels in die Reformasie geleë, ons wortel, waaruit ons eie Gereformeerde identiteit gegroei het. Ons gaan in aanloop tot die vieringe artikels op die webtuiste plaas waarin ons weer die verhaal besoek en nadink oor ons eie teologiese wortels en oortuigings.
Reformasie
23 June 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...











