Kykie in die koninkryk

Kykie in die koninkryk

NG Kerk Gansbaai

Kykies in die Koninkryk

Die woord “koninkryk” was nog altyd vir my ‘n vae woord. ‘n Woord wat ek sukkel om vas te vang. Die woord word baie in die Nuwe Testament gebruik, maar dit is asof elke skrywer binne sy eie konteks ander assosiasies het met die woord. Miskien is dit een van daardie woorde wat ‘n mosaik van betekenisse het. ‘n Woord wat omring word deur meer as een beeld of beskrywing wat verskillende perspektiewe gee. Ons weet die koninkryk het aangebreek met Jesus se koms op aarde, maar dat ons nou net kykies kry daarvan. Dit is soos ‘n ligte gordyn wat voor ‘n oop venster hang, nou en dan waai die wind hom vinnig op en dan sien jy vinnig die wêreld daarbuite.

Op momente waar daar liefde, deernis en goedheid is, word die koninkryk die alternatief sigbaar. Miskien is ons as kerk se taak om aan die wêreld meer sulke kykies te gee van wat die realiteit rerig is. Want soos die wêreld buite die venster is die koninkryk hier, ons kyk dit net soms mis. Die koninkryk en heerskappy van God het tog aangebreek toe Jesus tussen ons kom woon het.
 

Kykie in die koninkryk

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles