Weggeskuif

Weggeskuif

NG Kerk Gansbaai

Weggeskuif

Daar is so baie nood. Op verskillende maniere word ons daaraan blootgestel. Ver nood en naby nood. Soms is dit beklemmend en maak bloot die wete van nood ons lam en sonder energie. In ons geloofstaal is dit maklik om nood teenoor God te plaas. God is oorsaak of apatiese toeskouer. Baie gelowiges deur die eeue het egter ontdek, juis in hulle eie nood, dat God te vinde is waar ander en hulleself ly. Bonhoeffe skryf uit die gevangenis in Duitsland: “God allows himself to be edged out of the world and on to the cross. God is weak and powerless in the world and that is exactly the way, the only way in which he can be with us and help us”.

Dit is die ervaring van miljoene gemarginaliseerdes op ons aarde: “to be edged out”, uitgeskuif, weggegooi, buite sig geplaas. God sien juis die wat ons miskyk en Hy leer ons raaksien. Sien is miskien nie help nie, maar is beter as wegkyk. 

Weggeskuif

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles