Ruik, voel en proe
Ek was nog altyd aangegryp deur die aardse van die sakramente. Brood, wyn en water. Asof die Here weet ons moet soms ook sien, ruik en voel en nie net hoor nie. Hy kom mos na ons in materie. Eerstens sy eie vlees en dan al hierdie aardse elemente. Tog is ‘n simbool net verstaanbaar vir die wat die verhaal ken. Daarom is die erediens die plek vir die sakrament waar ons deur die Woord herinner word wie ons is en waar ons vandaan kom. Waar God se reddende handelinge deur die eeue weer aan ons verkondig word. Daar waar ons hoor dat Hy altyd eerste kies. Dit is juis as ons dit weer hoor dat die ruik, proe en voel dit wil bevestig. Die nagmaal formulier sê dan ook: “So seker as wat die brood voor ons oë vir ons elkeen gebreek word, en so seker as wat die wyn voor ons oë vir ons elkeen geskink word, ja, so seker as wat ons dit met die mond eet en drink, so seker het ons deel aan Christus, aan sy sterwe en opstanding.”
Ruik, voel en proe
04 July 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Under the Microscope: Must Love Ants!
Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants.
From Fresh Eggs to Chicken Manure
Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No
You never validate YES. Why do you want to validate NO?
Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa
What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals!
October is Breast Cancer Awareness Month
At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...











