God kom altyd na my toe

God kom altyd na my toe

NG Kerk Gansbaai

God kom altyd na my toe

Die sakramente se simboliek wil ons herinner hoe God is. Hoe God werk. Die Jakobverhaal in Genesis 28 het my nog altyd gehelp om die doop te verstaan. Jakob, die kleinseun van Abraham aan wie God verbondstrou belowe het, hardloop weg van Berseba na Haran. Weg van sy broer wat hy verkul het. Elke aand plaas hy sy kop op ‘n klip en een aand (tussen baie op ‘n 800 km reis) droom hy van ‘n trap wat die hemel en aarde verbind. God praat met hom. Beloftetaal en verbondstaal.  

Ten spyte van sy onlangse slegte geskiedenis reën die beloftes op hom neer. Hoekom? Omdat God getrou is aan sy beloftes aan Abraham se nageslag. Die beloftes tel meer as die karakter van die een aan wie die beloftes gemaak word. Ons bring ons kinders omdat God kies voordat ons ons kan bewys. Hy kom haal ons as ons nog ver is. Hy bevestig en gee hoop. Ons is die ontvangers van die water, die brood, die wyn en bowenal die lewe.

God kom altyd na my toe

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles