Gebed

Gebed

NG Kerk Gansbaai

Gebed

Gebed is nie werk nie. Gebed is verwondering en rus. Karl Barth het boekie oor gebed geskryf en herinner ons dat die blote verwondering dat ek juis met God mag en kan praat reeds gebed is. Gebed is die gawe van “gehoor” wees asook die gawe van luister na God ook in my eie hart. In gebed val die maskers wat ek voorhou vir die wêreld. Kom ek na God toe, soos ek is, maar met die wete dat ek tuis is, altyd verwelkom word.

Gebed is nie werk nie, dit is om te rus by God en bewus te word van God se tyd en God se manier wat nie noodwendig my tyd of manier is nie. Gebed is reflekteer en stilbly, smeek en bloot wees. Gebed is die erkenning dat God nooit ver is nie. Gebed is die soeke na wysheid en onderskeiding in hierdie wêreld waar ons gebombardeer word met te veel inligting, "input" en opinies. Gebed is die “laat” van Galasiërs 5, die toelaat vir die Heilige Gees om in my te werk en my al hoe meer die beeld van God gelyk te maak. Gebed is God se guns.

Gebed

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles