Kleurmeditasie boeke

Dr. Lisel Joubert se nuutste kleur meditasie boekie wat handel oor koninkrykstyd is nou beskikbaar. Die boekie bevat onder andere van die stukkies wat reeds op hierdie blog publiseer is. Elke stukkie kom met 'n inkleurprent.

Die boekie, asook die vorige twee in die reeks is beskikbaar by die Kerkkantoor, Gansbaai of kan van Bybelmedia bestel word

http://eshop.bybelmedia.org.za