'n Ander hoek

'n Ander hoek

NG Kerk Gansbaai

Ander hoek

God daag ons manier van weeg en tel gedurig uit. In die Ou Testament kies Hy gedurig die wat die konteks nie sou kies nie. In die Nuwe Testament draai Jesus alles om. Die laastes is eerste en die eerste laaste. Die wat huil is geseënd en die geloof van die minstes is vir hulle tot redding. Hy wys dat dit belangriker is om iemand te help as wat dit is om wette na te volg (soos die Samaritaan en die heling van mense op die Sabbat). Hy onstel die wat vasgevang is in “hoe dit gedoen moet word” en konfronteer hulle met hulle sekerhede wat eintlik nie seker is nie.
    
Die teoloog Paul Tillich skryf:
“New ways
of disclosing the world
have always
aroused the resistance
of those who
wanted to stay securely
with the familiar.
…It is the fate of every
unfamiliar way
of looking at the world”

Om te leer kyk soos God is eintlik maar om na iets te kyk vanuit jou persepsie en gewoonte en dit dan heeltemal op sy kop te draai. 

'n Ander hoek

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles