Blog

Bediening Sending: Buitelandse Sendingveld

Bediening Sending: Buitelandse Sendingveld

NG Kerk Gansbaai

Rusland

Ernst Toerien, aanvanklike sendeling in Rusland, sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja, het in die dorp Bolshoye ozero (“big lake” of “groot meer”) tydens sy 20+ diensjare gewoon. Hy praat vlot Russies.

In 2014 het die Toerien-gesin in Gansbaai gekuier, waar hy ook ‘n Erediens gelei het. Die Uitreikspan het hulle met ‘n gesellige braai verwelkom.

Hy en sy gesin het na Bangkok, Thailand se hoofstad, verhuis met die doel om sendingwerk onder die Russe in Thailand te doen.

Thailand

Die Toerien-gesin het reeds in Rusland begin om Thai, die gesproke taal in Thailand, te besig en selfs klein Nadja vorder goed daarmee.

Betsie gee een maal per week Engelse klasse en in ruil daarvoor kry sy twee Thai-lesse per week gratis.

Tans (Maart/April) word probleme steeds met visums en verblyfreg ondervind, maar dit wil voorkom asof daar lig voor in die tonnel is.

Gedurende Maart het Ernst die noord-ooste van Thailand saam met Prajen Bedieninge besoek, waar hy ook in twee dorpe gepreek het.

Gansbaai NG-gemeente staan ook een maal per jaar ‘n Sondag deurkollekte aan Ernst Toerien af.

Bediening Sending: Buitelandse Sendingveld

Bediening Sending

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles