Blog

Bediening Sending: Plaasbedieninge

Bediening Sending: Plaasbedieninge

NG Kerk Gansbaai

Baardskeerdersbos

Plaaslik fokus die Uitreikspan ook op Plaasbediening op die omliggende plase. Eredienste word vir sowat 40 plaaswerkers, waarvan ongeveer die helfte kinders is, gereël, met hulpverlening en ondersteuning wat verleen word. Vanjaar is daar ook met kategeseklasse begin.

Tydens verlede jaar se Kersdiens is koopbewyse, koekies, lekkers en roomys uitgedeel, wat vir groot vreugdes gesorg het.

Gedurende Oktober word ‘n lekker basaar in die Gemeenskapsaal gehou.

Elxolweni

Die Uitreikspan sien gereeld om na Eluxolweni-woonbuurt langs Pearly Beach, in samewerking met die VGK-gemeente in Blompark.

Dit sluit Eredienste, Kategeseklasse, ondersteuning en gesellige byeenkomste kort voor Kersfees in, waar daar veral op die kinders gefokus word.

Van die Uitreikspan se baanbrekers is Alta en Jan Naudé, Johan van Wyk, wyle Pierre Pheiffer en wyle Mac Robberts.

Huidige gereelde werkers: ds Dirk van Dyk, Hannes Mentz, Gerhard Germishuys, Ansie Germishuys, Alta Naudè, wyle Annatjie van Wyk, Johan van Wyk, Johan (jnr) Hulme, Elcine Hulme en Johan (snr) Hulme, Anita Botha.

Bediening Sending: Plaasbedieninge

Bediening Sending

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles