Vrouebediening

Vrouebediening

NG Kerk Gansbaai

VROUEBEDIENING:

Die vrouebediening bestaan uit twee bene.  Die een is die gasvryheidsbediening wat verantwoordelikheid neem vir gemeente-etes en funksies en die tweede is die projekte.

Op die oomblik is die bediening betrokke by Laerskool Okkie Smuts se koshuis op Stanford, Huis E van Herberg Kinderhuis op Robertson en by die Michelle Maraisstudiesentrum.

Let wel: Ons wil egter ‘n ruimte skep vir enige inisisatief wat nog nie reeds by ‘n ander bediening aangespreek word nie.  So ‘n inisiatief kan ‘n projek word. (dit kan wees enigiets van ondersteuningsgroepe tot kunsklasse!)

Ons beplan ook om betrokke te raak by die Sinodale projek van Diakonia, naamlik “Nali-Bali” wat ‘n leesprogram is vir kleiner kinders. As u enigsins wil betrokke raak skakel asb vir Lisel Joubert (082 8504182)

Benodighde vir die projekte:

  • Okkie Smuts: Winter skoolklere of donasies vir die aankoop daarvan
  • Herberg Kinderhuis: Persone wat graag betrokke wil wees by jaarlikse kamp.
  • Michelle Marais-studiesentrum: Persone met onderwys agtergrond wat vrywillig graag wil  betrokke raak, donasies ook altyd welkom.
  • Gasvryheidsbediening: Persone wat wil betrokke raak met maak van broodjies, Gemeente-ete en ander funksies.
Vrouebediening

Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles