Vakante leraarspos

Vakante leraarspos

NG Kerk Gansbaai

Beroep van Leraar:

Ds Dirk van Dyk se amptelike aftrede is 31 Desember 2018.  Die Kerkraad het ’n Pre-Advieskomitee aangestel om die vakante leraarspos te vul.

1. Leraarsprofiel: ’n Leraarsprofiel is saamgestel en besluit dat die persone wat aansoek doen se ouderdom 35 jaar en jonger moet wees.

2. Die Leraarspos is gedurende Mei in die Kerkbode en Vrydagnuus van die Kerk geadverteer.  Sluitingsdatum: 31 Julie 2018: Aanstellingsdatum 01 Januarie 2019

3. Nominasies: Lidmate word die geleentheid gegee om nominasies van Leraars, hy/sy binne die raamwerk van die profiel voor 15 Julie 2018 by die Kerkkantoorin te dien.  Indien u ‘n leraar nomineer, moet u asseblief  hom/haarself kontak en vra dat  ’n  CV moet aanstuur. Epos adres: ngkgansbaai@telkomsa.net  

Sluitingsdatum 31 Julie 2018

Die Gemeente se voorbidding vir die proses van beroeping word gevra.

Vakante leraarspos

Kerkkantoor

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles