Program vir die week van 18 Junie tot 22 Junie 2018:
Dinsdag 19 Junie 2018:
- 15:00 - Barmhartigheid Diensgroep
Woensdag 20 Junie 2018:
- 16:00 - Gebedsgroep in Kerk Almal welkom
- 17:30 - Gemeentebiduur by Herberg aan See
Donderdag 21 Junie 2018:
- 16:00 Kooroefening
Vrydag 22 Junie 2018:
- 09:00 - 11:30 Markdag
Program vir Sondag 24 Junie 2018:
Eredienste: Biddag vir Middel Afhanklikes
09:00 - Gansbaai Kerk - Ds Dirk van Dyk
09:30 - Pearly Beach - Dr Lisel Joubert
Deuroffer: CAD