Seemeeu 2/2018: Pinkster 2018

Seemeeu 2/2018: Pinkster 2018

NG Kerk Gansbaai

Pinkster 2018

Susan du Toit deel haar ervaring van die Pinkstertyd in Gansbaai: “Vanjaar se Pinksterreeks is deur ons leraars, dr Lisel Joubert, ds Dirk van Dyk en ds Willie Kotze gelei. Die tema: Verlange na meer is bespreek. Die Pinksterreeks het ons tot diepe nadenke gestem en na ons geestelike toestand laat kyk. Ons moet ‘n dors en smagting ontwikkel na God en Sy wil, getrou as volgelinge van Christus leef, ten spyte van ander se aanstoot aan Jesus se boodskap (Lukas 7:31-35). Christenskap het egter ‘n hoë prys van selfverloëning en gehoorsaamheid aan God se wil.

Ons moet ‘n passie ontwikkel om God se Woord uit te leef, anders is ons soos sout wat laf geword het en ons word ernstig gewaarsku teen verflouing van ons geloof. (Heb.10:26,27 en Matt 5:18).

Daar is vreugde in die hemel oor elke verlore persoon wat tot bekering kom; daarom moet ons ook nuwe volgelinge van Christus met liefde en deernis laat tuis voel in ons gemeente. Vrydagaand het ons die reeks afgesluit met ‘n gesellige Pinkerstermaal wat deur die Vrouediens voorgesit is. Sondag is ons weer versterk in ons geloof met die Nagmaal”

Seemeeu 2/2018: Pinkster 2018

S du Toit

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles