Gansbaai Krieketklub

Gansbaai het Saterdag teen Kleinmond vasgeval maar bly steeds die voorlopers op die Sondagliga punteleer. Christo Swart stuur hier een van sy blitsballe in Kleinmond af.