Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Gholfklub

Koos Myburgh verjaar die 10e – veels geluk, Koos!

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Bev Swart met 44 punte (borg: Buitesteen Pub & Grill), gevolg deur Sextus Neethling 44, Solly Wessels 43, Daan Victor 42, Jannie Brandt 40, Dawie Rossouw 39, Rob Jerrard 39, Frances McIntosh 37, John Thompson 37, El Matthee 36, Christo Spanellis 36. Naaste aan die penne was George Hunt op no 2&11 en Jannie Brandt op no 8&17.  Spog Twee’s word aangeteken deur Johan Coetzee (11) en Jannie Brandt (17).  Leon Hattingh teken ‘n Arend aan op putjie no 10.

Donderdag het die Overberg Sages op Gansbaai gespeel.  Die wenners was Johan Pieterse & Gert Roodt met 46 punte, gevolg deur Solly Wessels & Grim Grimbeek 46, Marlene Davin & Jurg Hansler 46, Guy Moat & Daneel de Kock 45, Paul Raad & George Driscoll 45, Rob Jerrard & Paul Heather 44, Johan Coetzee & Dawie Augustyn 44, Bev Swart & Frank Wentzel 44, Sextus Neethling & Koos vd Merwe 44.  Naaste aan die pen op no 2&11 was John Sanderson en op no 8&17 was Johan Coetzee (17). Spog Twee’s word aangeteken deur George Hunt (2) en Johan Coetzee (17). Arende word aangeteken deur Andre Lourens op no 10 en Willie v Dyk op no 1. Die dag is afgesluit met ‘n heerlike ete voorberei deur Toekie – die spelers het dit geweldig geniet en baie komplimente is ontvang.  Dankie, Toekie!

Vrydag was daar geen kompetisie en ledetrekking. Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford, en die wenner was Clive Bailey met 43 punte, gevolg deur Jannie Brandt 40, Dawie Viljoen 38, Solly Wessels 37, Andre Roos 36, Bobby Brandt 34, El Matthee 34, Bev Swart 33, George Hunt 33.  Naaste aan die penne was George Hunt op no 2&11, en Toni Putzi op no 8&17.  Spog Twee’s word aangeteken deur Dawie Viljoen (8) en Toni Putzi (17).

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford, en word geborg deur Rambo. Kompetisies vir Desember:
15 Desember – 4BBB Stableford en word geborg deur Build It. 19 Desember – Enkel Stableford, en dit is ook die Inter-Dorp kompetisie. 

Besoekers is welkom om deel te neem. 22 Desember – Gansbaai Classic.  Kom en ondersteun die dag – dit is ons jaarlikse fondsinsameling gholfdag en daar is baie mooi pryse om te wen. Borge: Ons dank aan Kleinbaai Motors, Leon Hattingh, OK Foods, SuperSpar/Tops.


Klub/Club:  028 384 1441 Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534  Johan Coetzee

Gansbaai Gholfklub

Johan Coetzee

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles