Nuwe Personeel sluit aan by Academia

Nuwe Personeel sluit aan by Academia

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vyf nuwe pesoneellede het die begin van die jaar by Academia se span aangesluit.

Mej Groenewald, me de Milander, mnr van Eck, me Segal, me Wewege en mnr Wilson (skoolhoof)

Mev Helene Segal kom van Kuilsrivier en sy gaan Toerisme gee, sy was vir ‘n hele klomp jare by De Kuilen Hoërskool.

Mej Rialet Groenewald, ‘n gebore Gansbaaier, het eers by Paarl Gimnasium Wiskunde gegee en is nou by die Wiskunde Departement.

Mnr Gericke van Eck is gebore en getoeë in Napier en kom vars uit die universiteit en hy sluit by die Handelsvakke in.

Mej Cherese Wewege het sopas klaar gestudeer aan die Universiteit Stellenbosch en sy kom van die verre Tzaneen in Limpopo. Sy gaan verantwoodelik wees vir Fisiese Wetenskappe en Natuurwetenskappe.

Mev Ute de Milander is al ‘n jaar in Gansbaai gevestig na ‘n trek uit Pretoria, sy sal EBW, Besigheidstudies en LO gee.

Liezel Mostert

Nuwe Personeel sluit aan by Academia

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles