Gansbaai Academia verwelkom nuwe Graad Agts

Gansbaai Academia verwelkom nuwe Graad Agts

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vanjaar se groep gr.8 leerlinge het al Dinsdag 15 Januarie ‘n voorsmakie gekry van die hoërskoollewe. Leerders is in hul klasgroepe ingedeel en het hul register onderwysers ontmoet. Die groot dag was egter Woensdag waar die hele skool die nuwelinge kon deurkyk. Vanjaar se groep is by die 200 leerders.

Vrydag 18 Januarie was die formele inlywingsgeleentheid. Om drie uur is daar afgeskop met lekker aktiwiteite en leerders kon mekaar, asook die matriekraad leerders, beter leer ken. Om 9 uur die aand is elkeen se kersie aangesteek deur mnr Kobus Koekemoer en daarna het elke leerder hul belofte aan die skool gemaak. Met elkeen se kersie aan die brand het die leerders volwaardige Sharkies geword. Dit was verblydend om te sien hoeveel ouers die geleentheid bygewoon het.                        
Liezel Mostert

Gansbaai Academia verwelkom nuwe Graad Agts

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles