Gansbaai Krieketklub

Gansbaai Krieketklub

Gansbaai Courant

Driaan Kriel stuur ‘n bal af teen Napier

Gansbaai het Sondag tuis teen Napier KK gespeel. Gansbaai het Napier ingestuur om eerste te kolf en danksy goeie boulwerk en veldwerk. Napier beperk tot 152/10 in 39.5 b.b. Gansbaai se beste boulers was C. Avenant (8-0-25-2); D. Kriel (8-1-28-2); A.Kriel (7-0-31-2) en J. Havenga (3.5-0-12-2). Napier se beste kolwer was g. Wyley wat 60 lopies (1x6)(5x4) aangeteken het.
Gansbaai het gaan kolf en danksy D. Kriel 55 lopies (5x4); C. Avenant 19(1x6) en A. Kriel 24 lopies (2x4) goed gelyk om die wedstryd te wen, maar a.g.v. swak kolfwerk deur die res van die kolwers, is Gansbaai almal uit vir 131 in 341 b.b. Napier wen die wedstryd met 21 lopies.
Gansbaai speel eerskomende sondag teen Stanford KK op Stanford.   

Sportiewe groete,  Heinrich Vermeulen

Gansbaai Krieketklub

Heinrich Vermeulen

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More