Boland Kushengel

Boland Kushengel

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Saterdag 19 Januarie het die Boland Kushengel ‘n interklubkompetisie te Struisbaai aangebied. Gunstige weerstoestande het gehelp dat die 93 hengellaars goeie vangste behaal het.

John Immelman van Hermanusklub se grootste nie-eetbare vis was ‘n skeurtandhaai van 165.81 kg.

Die grootste nie-eetbare vis is deur John Immelman van Hermanusklub gevang en dit was ‘n skeurtandhaai van 165.81 kg.

Die grootste eetbare vis is gevang deur Bruce Nolan van Paarlklub en dit was ‘n kabeljou van 7.15 kg. ‘n Totaal van 4.897 ton vis is gevang en almal is weer suksesvol en lewendig vrygelaat.

Die tophengelaar van die dag was Kabous Vryenhoek van Bredasdorp met ‘n totale gewig van 331.04 kg.

Kort op sy hakke was ‘n junior, Francois Munnik, met ‘n totaal van 278.64 kg.

Bredasdorpklub A1 is tans voor met spankompetisie gevolg deur Paarl A1 en Hermanus A1 in die derde plek. Daar is nog 4 liga kompetisies oor.
Ons wens graag sterkte toe aan al die Bolandhengelaars wat ons provinsie gaan verteenwoordig in die opkomende interprovinsiale kompetisies. Hou Boland se naam hoog. Lede van die publiek word ook uitgenooi om die Top Dameshengelaars van Suid-Afrika te gaan ondersteun wanneer hulle van 20-22 Februarie in die Dames Interprovinsiaal teen mekaar meeding te Struisbaai. Hengeltye is van 07:00 tot 15:00.                                 

Liston Davidowitz

Boland Kushengel

Liston Davidowitz

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles