Swaar gestraf vir Grootwithaai

Swaar gestraf vir Grootwithaai

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

In ‘n bakermat-uitspraak is Leon Bekker, Vrydag in Mosselbaai se Landdroshof skuldig bevind vir die vang van ‘n grootwithaai op 11 Maart 2011. Hy is swaar gestraf en gevonnis tot R120 000 boete óf 12 maande gevangenisstraf, opgeskort vir 5 jaar. Wat die saak uniek maak is dat dit die eerste grootwithaaisaak en -vonnis in ‘n Suid-Afrikaanse hof is.

(Internetfoto)

Suid-Afrika was ook die eerste land wat wetgewing aangeneem het om die grootwithaaispesie (Carcharodon Carcharias) te beskerm. Grootwithaaikake en –tande is gesog in China en haal derduisende rande op die swartmark.
“Ons is seker dat die vonnis as ‘n afskrikmiddel sal dien vir enige een wat dit oorweeg om hierdie beskermde spesie en andere te vang of te versteur. Ons sal voortgaan om op die publiek en ander wetstoepassingsagentskappe te steun om ons marienebronne te beskerm en oortreders te arresteer en te vervolg,” het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) Maandag in ‘n persverklaring gesê.
Francois de Jongh

Swaar gestraf vir Grootwithaai

Francois de Jongh

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles