Persoonlik: Ons het verneem van die heengaan van Hannes Erasmus in Pretoria. Hy was lank ‘n getroue lid van hierdie klub. Daar is verlede week verkeerdelik genoem dat John Thompson ‘n rugoperasie ondergaan het – ons wil dit net regstel: Dit was ‘n breukoperasie.
Verjaarsdae: Solly Wessels en ABK Smit – 20e. Veels geluk, mag daar nog vele gesonde jare vir julle wees.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Paul Dippenaar met 42 punte (borg: Hermanus Liquor Store), Gevolg deur Daan Victor 41, Rob Jerrard 41, Solly Wessels 40, Bobby Brandt 38, Toni Sauter 38, Bev Swart 38, Charlie Bent 37, Dawie Viljoen 36, Bernard Olivier 36, Joe Cesare 36, Christo Spanellis 35, Jack Mclachlan 35, Jan le Roux 35. Naaste aan die penne was Joe Cesare op no 2&11, Charlie Bent op no 8&17 en Rob Jerrard op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Dawie Rossouw (11), Paul Dippenaar (11), Dawie Viljoen (11), George Hunt (11) en Rob Jerrard (2&11). Christo Spanellis teken ‘n Arend aan op putjie no 1.
Vrydag was daar geen kompetisie nie en die ledetrekking was dus nie gewen nie.
Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Syfer Plus, en die wenner was Clive Bailey met +5, gevolg deur Royce Woods +4, Jan le Roux+1, Daan Victor -1, Johan Hanekom -1, Nerina Lodewyks -5, El Matthee -7, Solly Wessels -7. Naaste aan die penne was Solly Wessels op no 2&11 en Daan Victor op no 8&17.
Liga span het verloor teen Hermanus – die manne moes deur riviere swem om by die volgende putjie uit te kom. Die wedstryde is gestaak toe dit baie erg geraak het. Almal was van bo tot onder, binne en buite, sopwaternat! Ons wens hul sterkte toe vir die volgende wedstryd op Caledon op 9 Maart 2013.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534 Johan Coetzee
Gholfnuus
14 February 2013Share This Post
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Embrace the PoDHoME Lifestyle with TinyBigHouse
Step into a smarter, more flexible way of living with PoDHoMEs, where modern design meets practical living.
The Truth About Anger
Many people believe peace comes from controlling anger.
Autumn in Fynbos: The Secret Season of Bloom
Tritoniopsis pulchra, Gladiolus meridionalis and Pauridia curculigoides are three autumn-flowering fynbos bulbs...
Treat Mom to a Special Mother’s Day Lunch
This Mother’s Day, we’re rolling out the red carpet (and definitely not the dirty dishes).
Friendly, Professional Staff at PostNet Gansbaai
At PostNet Gansbaai, we pride ourselves on offering friendly, professional service and a wide variety of products...
Brushcutter Hire in Gansbaai
If you think buying every garden tool is the way to go, that will get expensive fast.












