Hengel stel nie teleur

Hengel stel nie teleur

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

"Die hengelnaweek in Pearly Beach het verlede Saterdag bewolkerig begin en met stortreën geëindig," vertel Isolde Smith van Pearly Beach Rots- & Strandhengelklub. Hierdie weersomstandighede het egter geen invloed op die hengelaars uitgeoefen nie en sy sê hulle het die klub nie teleurgestel nie.

Altesaam 26 Kabeljoue is gevang, asook 'n behoorlike Steenbras, met ‘n totale gewig van 68.95kg.

Deon Strydom het tydens die hengelnaweek in Pearly Beach met die meeste punte weggestap met sy steenbras van 9.2kg.

Deon Strydom se Steenbras van 9.2 kg was die swaarste vis, terwyl Barry Muller se Kabeljou van 7.1 kg as die grootste kabeljou bekroon is.

Barry Muller spog met sy swaarste kabeljou (7.1kg)

Deon Strydom was eerste met punte, met Gans Bester tweede, Ferdi Joubert derde en Johan de Kock vierde. "Dit was weer eens 'n aangename dag met 'n gesellige samesyn na afloop van die inweegsessie," sê Isolde.

Vir navrae kan Isolde by 084-320-8613 geskakel word.
Hardus Botha

Hengel stel nie teleur

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Custom-Made Braai Box Installed in Franskraal

Custom-Made Braai Box Installed in Franskraal

Another happy client in Franskraal! 

Elite Fires & Shutters
Have You Tried Our Homemade Brawn?

Have You Tried Our Homemade Brawn?

A true old-school favourite, made the traditional way!

Prime Cuts Meat
Be Ready When the Power Goes Off!

Be Ready When the Power Goes Off!

Another solar backup system installed by Thunder Services & Solar!

Leaving a Narcissist: There Is No Failure in Being Afraid

Leaving a Narcissist: There Is No Failure in Being Afraid

There is no failure in being too scared to take the step.

21 October 2026: Grootbos Sundowner Session

21 October 2026: Grootbos Sundowner Session

Join us for our next Sundowner Session.

Grootbos Foundation
See All Articles